Lubbers III-kabinet

Die Lubbers III-kabinet

Die Lubbers III-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 1989 tot 1994, het uit lede van die CDA en die PvdA bestaan.

Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Ruud Lubbers van die CDA-party gewees.

Die vise-premier was Wim Kok (ook minister van Finansies) van die PvdA-party gewees.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search